top of page

Couples Retraite in Philippolis

Fri, 24 Apr

|

Philippolis

Kom word stil, haal asem, en ontdek mekaar weer. Totale kostes is R4500 per egpaar

Couples Retraite in Philippolis
Couples Retraite in Philippolis

Time & Location

24 Apr 2026, 14:00 – 27 Apr 2026, 16:30

Philippolis, Philippolis, 9970, South Africa

About the event

Hierdie spesiale retraite vir egpare is 'n kombinasie van stiltes en gesprekke rondom deernisvolle kommunikasie in die huwelik. Egpare gaan genoeg tyd hê om alleen en saam die stiltes van ons dorp en mooi omgewing te geniet. Alle etes is ingesluit en verblyf word deur plaaslike gastehuise voorsien. Totale kostes is R4500 per egpaar. Dis die ideale geleentheid om af te wen en julle saamwees te herontdek. 


Share this event

bottom of page