top of page

Goeie Nuus

Winter retraite - datum sal aangekondig word. Hierdie twee dag geleentheid gaan moontlik 'n dagstap na 'n plaas insluit en 'n groter fokus hê op absolute stilte.

 

Lente Retraite (20-25 September 2026)

Hierdie retraite word volledig gebou rondom ritmes en ruimtes van stiltes

Die retraite strek oor 5 dae.  Jy kan egter enige tyd in die 5 dae kom solank jy ten minste vir 2 nagte oorslaap.

bottom of page