Lente Retraite
Sun, 20 Sept
|Philippolis
Hierdie retraite word volledig gebou rondom ritmes en ruimtes van stiltes Dit retraite strek oor 5 dae. Jy kan egter enige tyd in die 5 dae kom solank jy ten minste vir 2 nagte slaap. Koste: R1700 (Sluit in 2 nagte se verblyf, aandetes en 'n StillepolisT-shirt) Predikante word hiervoor geborg.


Time & Location
20 Sept 2026, 16:00 – 25 Sept 2026, 11:00
Philippolis, Philippolis, 9970, South Africa
Guests
About the event
Dit retraite strek oor 5 dae. Jy kan egter enige tyd in die 5 dae kom solank jy ten minste vir 2 nagte slaap.
Daar is baie ruimte in hierdie retraite om dit nagelang van jou eie behoeftes in te rig.
Begeleidingstukke vir die 5 dae van stilte is beskikbaar.
Spirituele begeleiding op aanvraag beskibaar teen R350/sessie
Koste:
Minimum van 2 nagte: R1700 (Sluit in verblyf, aandetes en 'n Stillepolis T-hemp)