top of page
Paasnaweek Retraite
Thu, 02 Apr
|Philippolis
Die retraite is gebou rondom stiltes en eredienste wat in die gemeente plaasvind oor die paasnaweek (Nagmaal Vrydagoggend en Opstandingssondag). Koste: R2250 per individu; R3150 per egpaar


Time & Location
02 Apr 2026, 16:00 – 05 Apr 2026, 11:00
Philippolis, Philippolis, 9970, South Africa
Guests
About the event
Die retraite strek oor drie dae en ingesluit is verblyf vir drie nagte met ‘n hoofmaal. Deelnemers kan kies om die Sondagaand ook oor te bly teen 'n ekstra R450 – eie etes moet dan voorsien word.
Spirituele Begeleiding is op aanvraag beskibaar teen R350/sessie
Predikante word vir 2 nagte deur die Vrystaat Sinode geborg:
Koste vir predikante vir die naweek is dan slegs R750/individu (R1650/egpaar).
Ingesluit:
3 nagte se verblyf
bottom of page