top of page

Winter retraite

Sun, 14 Jun

|

Philippolis

Sondagaand tot Woensdagoggend Hierdie twee dag geleentheid sluit 'n dagstap na 'n nabygeleë plaas in (22km) en het 'n groter fokus op absolute stilte. Kostes: R2900/individu R4200/paartjie R2300/persoon wat kamer deel Predikante word vir 2 nagte geborg.

Winter retraite
Winter retraite

Time & Location

14 Jun 2026, 16:00 – 17 Jun 2026, 11:00

Philippolis, Philippolis, 9970, South Africa

Guests

About the event


Hierdie spesiale retraite strek oor drie dae en begin met 'n 22km stap na die plaas waar ons ons tyd in stilte gaan spandeer. Alle etes word voorsien, hoewel ons deelnemers aanmoedig om hul eie snoepgoed vir die stap en tussen-in tye saam te bring. Onthou ook dis winter in die Vrystaat en hoewel die dae heerlik sonnig kan wees is dit vroeg oggend en deur die nag bitter koud. Maak seker jy bring genoeg warm goed - dit sal saam met jou ander bagasie na die plaas vervoer word.


Spirituele Begeleiding is op aanvraag beskibaar teen R350/sessie


Kostes: R2900/individu

             R4200/paartjie

             R2300/persoon wat kamer deel

Bring eie snoepgoed vir stap en waterbottels


Share this event

bottom of page